Modulekode | FPP 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Chemiese aspekte: Die rol en samestelling van die basiese komponente van voedsel (water, koolhidrate, proteïne en lipiede). Die inhoud en voedingsrol van verskillende chemiese komponente van voedsel (minerale en vitamiene). Die beginsels en beheer van ensimatiese en nie-ensimatiese verbruining. Die samestelling en gebruik van ensieme in voedselprosessering. Mikrobiologiese aspekte: Inleiding tot mikro-organismes. Intrinsieke en ekstrinsieke faktore wat die groei en oorlewing van mikro-organismes beïnvloed. Belangrike mikrobiologiese groepe in voedsel. Mikrobiologiese bederf van voedsel. Bepaling van mikro-organismes en/of hul produkte in voedsel. Die preservering van voedsels. Mikrobiologiese indikators vir voedselveiligheid en kwaliteit. Voedselgedraagde siektes en vergiftiging. Die benutting van mikro-organismes. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Derdejaarstatus of TDH |
Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App